WELKOM BY DIE RAND- FOREX BLADSY

 Click here for English

 

 
Tuisblad WISSELKOERSREKENAAR

Die wisselkoersrekenaar laat die gebruiker toe om die huidige waardes van die wisselkoers in te voer asook sy eie aannames. Met inagneming van die huidige waardes en sy aannames word die geskatte waarde van die rand teenoor die grootste geldeenhede bereken. Wanneer die huidige waardes en die aannames ingevoer is moet die gebruiker die Bereken knoppie twee keer druk om die geskatte waardes te kry. Gebruik desimale punte (byvoorbeeld 6.1 en nie 6,1 nie).

'n Verduidelikende nota oor die gebruik van die rekenaar kan gekry word deur hier te klik.

 
Huidige Wisselkoerse  
   
Rand per VSA dollar
VSA dollar per Euro
VSA dollar per VK Pond
Jen per VSA dollar
   
Aannames  
   
Verandering in handelsgeweegde  rand (%)
VSA dollar per Euro
VSA dollar per VK Pond
Jen per VSA dollar
   
Geskatte Wisselkoers  
   
  Huidig Skatting
   
Rand per VSA dollar
Rand per Euro
Rand per VK Pond
Rand per 100 Jen
   
 
   

Omtrent
Weeklikse Kommentaar
Konsensus Vooruitskattings
Koopkragpariteit
Studies
Rekenaar
Aanvra van Kommentaar
Interessante Skakels
Kontakbesonderhede