WELKOM BY DIE RAND- FOREX BLADSY

 Click here for English

 

 
Tuisblad

Die web-bladsy word in stand gehou en opgedateer deur Eric Coetzee.

My agtergrond is die van 'n ekonoom. Ek het 'n B.A. graad in Ekonomie en Afrika-Politiek en 'n B.A. (Hons) graad in Ekonomie van UNISA verwerf asook 'n Advanced Certificate in International Economics van die Institut für Weltwirtschaft in Kiel, Duitsland.

Ek het van 1986 tot 1998 gewerk as 'n beleggingsekonoom by Sanlam en was een van die stigterslede van Gryphon Batebestuur. Ek is huidig 'n lektor in die Financial Analysis and Portfolio Management (FAPM) program aan die Universiteit van Kaapstad waar ek Portfolio Theory en Corporate Finance/Investment Valuation doseer. Ek is ook 'n konsultant vir Global Insight, 'n groot ekonomiese konsultasie firma. 

Omtrent
Weeklikse Kommentaar
Konsensus Vooruitskattings
Koopkragpariteit
Studies
Rekenaar
Aanvra van Kommentaar
Interessante Skakels
Kontakbesonderhede