WELKOM BY DIE RAND- FOREX BLADSY

 Click here for English

 

 
Tuisblad

Twee vooruitskattings vir die rand word gegee. Die eerste vooruitskatting is van Sake die sake-publikasie van Beeld, Die Burger en Volksblad. Die tweede is weer afkomstig van JP Morgan Chase wie se vooruitskattings elke kwartaal in The Economist gepubliseer word.

Die voouruitskatting in Sake word gedoen vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief en vorm deel uit van 11 veranderlikes wat maandelikse deur 30 ekonome gedoen word. Die JP Morgan vooruitskatting word gedoen vir al die groot geldeenhede in die węreld.

Klik op die onderste opsies om na die ontledings te gaan.

Sake se konsensus-skattings

JP Morgan Chase se skattings

Skattings vir 2004

Sake
Januarie 2004
 

 

Omtrent
Weeklikse Kommentaar
Konsensus Vooruitskattings
Koopkragpariteit
Studies
Rekenaar
Aanvra van Kommentaar
Interessante Skakels
Kontakbesonderhede