WELKOM BY DIE RAND- FOREX BLADSY

 Click here for English

 

 
Tuisblad

Die rand is een van die sleutel veranderlikes in die ekonomie. Op die Rand-Forex bladsy kan jy toegang kry tot weeklikse kommentaar wat die mees belangrikke gebeure oor die afgelope week 'n invloed op die rand mag sal toelig.

Bo- en behalwe die weeklikse kommentaar is daar ook konensus vooruitskattings vir die rand en word daar ook gekyk na die koopkragpariteitswaarde van die rand.

Daar is ook 'n wisselkoersrekenaar wat die gebruiker toelaat om sy eie aannames oor die verandering in die handelsgeweegde rand asook aannames oor die sleutel kruiskoerse in te sit. Die rekenaar bereken dan die waarde van die rand teenoor die groot geldeenhede.

Indien aangevra word die weeklikse kommentaar aan die ontvanger sonder enige verpligting gestuur.

Daar is interessante skakels waar inligting sowel as data oor wisselkoerse gekry kan word.

Die grafiek links van die titel toon die verloop van die reële effektiewe wisselkoers van die rand van die begin van 1957 tot aan die einde van 2003.

NUUT!!

Ontleding oor Sake se konsensus skattings bygevoeg op 4 Maart 2004

Sake Se Opname Onder Ekonome - Januarie 2004

Kommentaar oor die begroting bygevoeg 19 Februarie 2004

Kommentaar oor die 2004 begroting

Koopkragpariteit van die rand is opgedateer na die vrystelling van die Big Mac indeks in The Economist van 16 Januarie 2004

Opdatering van Big Mac Pariteitskoerse

Nuwe IMF studie is bygevoeg op 8 Januarie 2004

Sources of Nominal Exchange Rate Fluctuations in South Africa

Hierdie kort nota is op 29 Desember 2003 bygevoeg

Die ruilvoet, kommoditeitspryse, wisselkoers en betalingsbalansprobleme

Omtrent
Weeklikse Kommentaar
Konsensus Vooruitskattings
Koopkragpariteit
Studies
Rekenaar
Aanvra van Kommentaar
Interessante Skakels
Kontakbesonderhede